Shelley Winters

Shelley Winters
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Winters in 1951.

Geboortenaam Shirley Schrift
Geboorte (1920-08-18)18 Augustus 1920
Sterfte 14 Januarie 2006 (op 85)
Aktiewe jare 1943–2006

Shelley Winters (gebore as Shirley Schrift; 18 Augustus 192014 Januarie 2006) was ’n Amerikaanse aktrise wat in dosyne rolprente gespeel het, sowel as op die verhoog en televisie; haar loopbaan strek oor meer as 50 jaar tot met haar dood in 2006.

Winters het Oscars gewen vir The Diary of Anne Frank (1959) en A Patch of Blue (1965), en is benoem vir A Place in the Sun (1951) en The Poseidon Adventure (1972). Sy was ook te sien in rolprente soos A Double Life (1947), The Big Knife en The Night of the Hunter (1955), Lolita (1962), Alfie (1966) en Pete's Dragon (1977).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search